Heuwelland Primary School was founded in 1975. Over the years, the school has established itself as a leader in many areas.
Heuwelland Primary School is perfectly located in a quiet, calm, leafy environment in the Panorama suburb of Empangeni, with our main entrance in Biggar Road.
As an educational institution our task is to provide excellent quality primary school education to children. Our curriculum is currently bilingual, with classes available in both Afrikaans and English.
Our goal is to train and educate our learners in a superior manner, to equip them with the necessary skills they will need in life.
Die Primêre Skool Heuwelland is in 1975 gestig. Deur die dekades bevestig die skool op talle terreine sy leierskap in KwaZulu-Natal.
Die Primêre Skool Heuwelland is geleë in ‘n stil, rustige, boomryke omgewing in die voorstad Panorama in Empangeni. Die hoofingang is vanuit Biggarweg.
Ons taak is om vir alle leerders in Afrikaans of Engels medium, ’n tuiste te behou en uit te bou waar hulle voortreflike primêre onderwys in hierdie twee tale kan ontvang.
Ons streef daarna om ons leerders op ‘n uitmuntende wyse te lei en op te voed om die nodige kennis, vaardighede en lewensnorme te verwerf.