Our school is situated in a safe area which offers the following:
The first phase of school is Grade R. The second phase is the foundation phase of grade 1 to 3. In the intermediate phase (grades 4-6) and senior phase (grade 7) learners are offered subject teaching.
Educational tours and day trips are regularly undertaken. Enrichment occurs through participation in national academic competitions.
Die eerste fase is graad R. Die tweede fase is die grondslagfase van graad 1 tot 3. In die intermediêre fase (graad 4 tot 6) en die senior fase (graad 7) word vakonderrig aangebied. Ons leerders word met ope arms verwelkom in hoërskole regoor KwaZulu-Natal.
Opvoedkundige toere en dagtoere word gereeld onderneem. Verryking vind plaas deur deelname aan nasionale akademiese kompetisies.