Sports

Sport forms an important part of a child's education, and team participation is encouraged. Sports take place during school hours.

 

The Following sports are offered:

  • Athletics (also fun athletics)

  • Cross Country

  • Netball

  • Swimming

  • Hockey

  • Cricket (boys and girls)

  • Rugby

  • Tennis

  • Sports tours
     

Team spirit, sportsmanship and loyalty are just a few of the life skills taught.

Sport vorm ‘n belangrike deel van die kind se opvoeding. Sinvolle groeps-deelname word heelhartig aangemoedig. Sportoefeninge vind gedurende skoolure plaas.

 

Die volgende sportsoorte word aangebied:

  • Atletiek (ook pret atletiek)

  • Landloop

  • Netbal

  • Swem

  • Hokkie

  • Krieket (seuns en meisies)

  • Rugby

  • Tennis

  • Sporttoere

 

Spangees, sportmanskap en lojaliteit is maar enkele lewenslange karaktereienskappe wat leerlinge aanleer.